Dit wil voorkom asof die onwettige jag met honde problematies is in die landelike gebiede en boerderygemeenskappe.
Volgens dr Jane Buys, Veiligheidsrisiko-analis van Vrystaat Landbou (VL), blyk dit ook verder asof die probleem nie effektief deur die polisie aangespreek word nie.
VL het reeds in Oktober 2020 'n opname oor dié kwessie onder lede gedoen en die bevindinge aan die polisie deurgegee.
Lees hier verder
(Gebruik u VL lidnommer om in te teken)
|